Youth for Yahweh (Y4Y)

Die Missie en Visie van die tiener-jeug is tov die groot opdrag wat deur Jesus aan sy dissipels gegee is net voordat Hy opgevaar het hemel toe.

Matheus 28:19 

"...Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het."

 

Ons as tieners is geroep om n ware dissipel van Jesus te wees in alle areas van ons lewe. En dit uit te leef na buite