Vroue Konferensie
'n Konferensie word jaarliks aangebied vir alle vroue wat by die Here se voete wil kom sit en leer.
Hierdie jaar sal die Vouekonferensie plaasvind vanaf 18 tot 20 September 2015.
Kontak vir Erna Victor by die Kerkkantoor of stuur 'n e-pos aan ernavic@gmail.com